Ek wil graag vir Diep In Die Berg dankie se vir julle absolute fantastiese diens en profesionele benadering in elke aspek van my suster se troue.  Die hele dag het seepglad afgeloop, en daar was nie ‘n ding uit plek uit nie.  Sylvia wat na ons gekyk het Saterdag aand was so profesioneel en behulpsaam, ‘n absolute ster.

Die kos was uit die boonste rakke gewees, van die heerlike hoenderslaai tot die Fudge Picasso wat rerig yummy was.  Elke liewe staff lid het jou gegroet as jy gaan inskep het met ‘n glimlag op hulle gesigte.

 Al jou voorgestelde service providers was uitsonderlik, en die hoogtepunt van die hele dag vir my persoonlik, Reverend Gavin.  Wat ‘n inspirerende man, jy kan hom beslis weer en weer aanbeveel.  Ons het nie eers agtergekom hy praat in Engels nie, hy het so ‘n wonderlike manier om met jou te kommunikeer.  Elke liewe persoon wat daar was kan alles onthou wat hy gese het, en dit spreek vir my boekdele.  Lukas die DJ was net so ‘n ster – vriendelike man wat rerig die crowd goed gelees het.  Ek het gedink die koek was stunning, en lekker ook!  Susan se dekor en blomme was baie besonders.

En dan, laaste maar nie die minste nie, Alda en haar span!  WOW, hulle het my asem weggeslaan.  Hoendervleis oomblik toe ons daar met die paadjie afstap na die saal toe met die viool wat speel!  Rerige wonderlike musikante!

Weereens dankie Chantellé vir al jou hulp en harde werk, alles was rerig pragtig.

Vriendelike Groete

Nita Pieterse

Hi Chantellé,