Goeie middag!
Ek wil graag net baie dankie se vir almal by Diep in die Berg wat betrokke was met claire & rudi se troue!
Baie dankie vir elkeen van julle se tyd en moeite!
Die troue het baie goed gegaan en die bruidspaar is baie baie gelukkig.
Hulle se dit was hulle beste dag ooit gewees en hulle het elke oomblik daarvan geniet.
Dankie vir elke verskaffer wat ietsie by gedrae het om die dag ‘n groot sukses te maak!
Dit was vir my heerlik gewees om saam met julle te werk – dankie dat julle dit so maklik en aangenaam gemaak het.
Baie dankie!!
Groete!!
Alèt