17-15-2014

Goeie dag

Baie baie dankie vir die moeite en goeie diens. Die kos was voortreflik en alles was baie mooi en mooi gereel. Baie dankie ook vir Ettienne wat so mooi na ons gekyk het, die musiek was baie lekker en die fotograaf het baie moeite gedoen om fotos te neem.

Wanneer sal ons die fotos/dvds ontvang?

Baie dankie
Susan