Gildenhuys Malatji Attorneys

05-06-2017

Beste Tommie

Ek wil graag vir jou bietjie terugvoer gee n a v ons funksie wat ons Donderdag middag /  aand by julle gehad het.

Eerstens moet ek jou gelukwens met die toestand waarin julle tuine en lokale is.  Dit is pynlik netjies en baie goed versorg.  Jou personeel was te alle tye baie vriendelik en die diens was puik.  Dit was duidelik sigbaar dat hulle presies weet wat van hulle verwag word en wat wanneer gedoen moet word.

Dan, moet ek spesiaal vir Laricha komplimenteer met die manier hoe sy die bespreking van die begin af hanteer het, al die reëlings wat die funksie voorafgegaan het gedoen het sonder enige haakplek en hoe sy die dag van die funksie op haar rustige, kalm en vriendelike manier gesorg het dat alles in orde is al het ons haar bietjie rondgegooi met die program. Ons mense het “drips & drabs” daar aangekom en was ons genoodsaak om later te begin as wat ons met Laricha gereël het.  Sy het die veranderings van die oorspronklike program op so ‘n professionele manier hanteer dat niemand eers agtergekom het dat ons heelwat later begin het as wat ons moes nie.  Dit was regtig ‘n plesier om met haar saam te werk.

Ek moet sê jy kan baie trots wees op haar – ek sal enige tyd kliënte aanbeveel om ‘n funksie, van watter aard ookal – by julle te hou.   Well done Laricha!!!

Baie dankie ook aan almal wat gehelp het met die voorbereiding en bediening tot laat die aand!  Dit word opreg waardeer.

Groete

Annemarie

 

NRF

19-05-2017

Dear Alison,

Thank you for your visit to the NRF on Wednesday. We were impressed by your introduction and the feedback was very positive. We’re looking forward working with you in near future. Food was delicious!!!!

Many thanks

Louis

Ultima

19-05-2017

BAIE BAIE BAIE DANKIE!!!

Laricha

Baie dankie vir al jou moeite gister aand.  Ek waardeer dit baie!  Alles was perfek!

Sê ook asb weer ‘n spesiale dankie vir Sipho.  Hy was so behulpsaam en professioneel.

Baie dankie vir alles!

Lekker dag

Magda

SEED

24-04-2017

Dear Team of Diep in die Berg,

Thank you once again very much for hosting the SEED South Africa Symposium at Diep in die Berg this week!

We are looking back at a successful conference and your incredible support and wonderful venue contributed to that a lot! I never experienced an event running so smoothly, it was nearly relaxing for us as the organising team!

We would still love to implement also further events at Diep in die Berg, if you would still welcome us!

Best wishes,

The SEED Team and Marion

Milton & Bernadine

24-04-2017

Hi Laricha good morning,

The wedding went totally smooth and I just want to again thank you so so much for all your help in organizing the event.

 

Regards,

Milton

Rynier & Nadia

 

10-04-2017

Ek wil net vir jou se baie baie baie dankie vir al jou moeite!! Jyt so baie meer gedoen as wat ek kon dink en jy het regtig meer gedoen as verwag.  Alles was sooo perfect en daarvoor se ek vir jou dankie!!!

Weereens miljoene dankies vir al jou moeite! ????????????????

 

Sita

10-04-2017

Good Afternoon Diep in die Berg Team

I would like to thank each one of you for the excellent support we received over the past couple of days.  You made the SITA Hackathon event a memorable one!

Thank you for accommodating our numerous requests – and on top of it – doing it with a smile.  Kindly also convey our appreciation to Sipho (what a stunning guy) who looked after the Hackers, the Chef who took great care of our CEO and each one of the other staff members for excellent service.   Please also convey our appreciation to all the service providers who worked with us on this project.

Your whole team walked the extra mile to make us feel welcome and to assist in every aspect.  You guys ROCK!!!

Don’t work too hard today ……   Remember:  ‘Speed kills’.

Until next time, take care!

Kind regards

Cicile

SABS

30-03-2017

Dear Carizaan

I trust this email finds you well.

Thank you so much for hosting us yesterday and for being so helpful and friendly especially for accommodating us in your boardroom.

We look forward to make another booking with you.

Kind Regards,

Wilma

Nyameka Wedding

27-03-2017

Good day Laricha

Thank you for making my wedding special on 19 March. Everything went well and we appreciate the service that your provided.

Regards

Nyameka

Unisa

27-03-2017

Good morning

I would like to extend my gratitude once again, your services was excellent!

Regards

Phelisa