14-04-2016
Goeie dag

Sal jy asb so gaaf wees om die boodskap met almal te deel

Ek wil graag baie dankie se vir Sondag, die venue was pragtig en julle het uitmuntende diens. Die kos was heerlik en alles was een honderd present soos ek dit nooit self sou kon doen nie. Ek sal beslis weer by julle kom kuier. Ons het ook pragtige fotos geneem dis net wonderlik.

Ons waardeer julle belangstelling om die dag vir ons so besonders te maak.

Groete