Baie dankie weereens vir ons pragtige saal by Diep in die Berg. Als was so keurig en die kos was uit die boeke uit, die beste in Pretoria! Ek glo almal het die funksie geniet, ek het beslis.
Thank you so much for hosting our event on Friday in Pretoria at Diep in die Berg. Your patience and helpfulness throughout was much appreciated. Kindly extend my appreciation to your staff who assisted during the function as well.
Ons CEO het nou net terug by die kantoor gekom en "rant & rave" net oor hoe lekker julle kos was en hoe goed alles beplan was. Baie dankie vir julle harde werk! Ons gaan julle beslis weer gebruik vir ons Pretoria funksies! Se ook asb vir Lizanne ons se baie baie dankie!
Lekker daggie verder en weereens baie dankie! :)
Jean-Mari Du Plessis Renasa Insurance Company Limited