Hallo Etienne,
Net ‘n kort nota na my verjaardag op 1 November 2014.
Baie dankie, die vergjaardag was ‘n groot sukses en almal het dit baie geniet. Ek wil ook net sê dat Charne ‘n baie goeie koödireerder was. Sy het my altyd op hoogte van sake gehou en alles was betyds en reg.
Ek kan Diep in die Berg regtig aanbeveel!
Groete
Elize