22-03-2017

Hi Carizaan,

Baie dankie vir die epos en weereens baie dankie vir ’n fantastiese konferensie, baie goeie diens en reëlings en jou bereidwilligheid om die aanpassings op die kwotasie te maak volgens ons nommers en half dag.

Ons kliente en veral ons direkteur was baie tevrede.

Ek het nounet ’n epos aan Charné gestuur vir datums later in die jaar.

Lekker aand.

Vriendelike groete

Helen