Anton en Henk
Baie, baie dankie dat ek Diep in die Berg venue Saterdag kon gebruik vir die “Curro” Ma-en-Dogter dag.   Almal was baie beïndruk oor hoe “stunning” dit lyk! 
‘n Groot dankie aan Nadia en Lizanne wat baie hulpvaardig was en natuurlik David en sy personeel.  Die snacks was soos altyd fantasties en baie mooi voorgesit.
Almal het dit baie geniet en ek hoop dat hul verdere besigheid vir jul sal bring.
 
Duisende dankies!!
Vriendelike Groete
Trudy