Middag Chantelle
Ek wil baie baie baaaaie dankie se aan jou en jou span! Jy was wonderlik! Nie eenkeer was ek bekommerd gewees nie.
Als het sooooo mooi gelyk! Almal kan nie ophou praat oor die troue en hoe mooi dit was nie!
Chantelle jy het gehelp om my droom troue n werklikheid te maak. Baie dankie ek en Cobus waardeer dit baie! Ek kry nogsteeds trane in my oe as ek dink aan my troue!
Hou so aan met puik diens! Sal enige tyd iemand verwys na julle toe!
Vriendelike groete
Janine