Hallo Chantelle,
Ons wil net vir jou baie dankie se vir al jou hulp en diens en bystand met ons troue 22 Maart 2014..  Ons het elke oomblik daarvan geniet en is so bly ons het Diep in die Berg gekies vir ons venue.
Julle is uitstekend.  Die diens, die kos, die staff, alles.
Woorde kan nie beskryf hoe baie ons alles waardeer nie.
Mag julle net voorspoed en guns ervaar vorentoe.
Groete
Annelize & Charles