Ek wil net baie dankie vir jou en jou span se professionele diens vanoggend gelewer se!  Ons podukbestuurder, sowel as die sprekers wat baie beindruk met Diep in die Berg, so welgedaan!  Ek sal beslis weer van jul dienste gebruik maak in die toekoms vir ons funksies in Pretoria!
Lekker dag verder,
Janine Engelbrecht