Nanette,
Ek wil jou graag bedank vir ‘n wonderlike ervaring vanoggend by Diep in die Berg.
Ons het die gasvryheid so geniet en regtig 50% van die lede het gevra of ons nie dalk kan skuif na julle toe nie.
Ek wil net regtig jou bedank vir jou hulp, gasvryheid en hulpvaardigheid. Diep in die Berg is Ongelooflik en dit was heerlik.
Heerlike dag vir julle en ons hoop om in die toekoms weer by julle te kuier.
VRIENDELIKE GROETE
KIND REGARDS
 
Wilma