08/12/2015

Hallo Carizaan,

Ek en Alex is terug van wittebrood. Baie dankie vir al jou hulp en moeite met ons troue. Dit was vir ons so lekker dag by julle venue en al ons gaste se hulle het vreeslik lekker geeet en gekuier.

Lekker dag en week verder. Sterkte met al jou troues wat nog voorle vir die maand! Dis harde werk!

Groete,
Minka