Hi Chantelle
Ek wil net vir jou nogmaals baie dankie se vir die rol wat jy gespeel het in ons troudag. Jy was deel van een van die mooiste dae van ons lewens en het so baie gehelp! Ek het nie vir een oomblik onsekerheid gehad oor enige ding of reling nie. Ek dink nie ons sal ooit genoeg woorde he om vir jou dankie te se nie.
 Ons kry tot vandag toe nog komplimente oor jou en Diep in die Berg se diens, van die organisering tot die kos en sommer die tuin en alles.
 Mooi bly
 Groete
 Saskia