25-03-2015

Goeie dag Charne

Hoop dit gaan goed !

Ek wil net weer eens vir Carizaan baie dankie se vir my funksie, Vrydag. Dra asb. my dank aan haar oor – sy het haarself oortref !

Ek het ook weer van my kollegas verwys na julle.

Hoop julle gee hulle ‘n goeie prys sodat hulle by julle kan bespreek en ervaar hoe wonderlik en rustig julle “venue” is.

Groete
Corina