Hi Lizanne,
Net ‘n woordjie van opregte dank vir al julle hulp en voorbereidings gister. Ons funksie was ‘n reuse sukses en ek was baie tevrede met alles gewees.
Diep in die Berg is voorwaar ‘n top venue en ek sien uit daarna om in die toekoms weer ‘n funksie daar te doen.
 
Vriendelike groete,
W i i d a