Graag wil ek net Diep in die Berg bedank vir alles wat hulle gedoen het om van Claudette en Attie se huwelik en seremonie so besonders te maak.  Alles – van die kapel tot die saal tot die kos was uit die boonste rakke.  alles het glad verloop en dit was alles wat ons wou gehad het.  As iemand vir my moes sê hier is R300 000-00 towards hulle troue waarmee jy veranderings kan aanbring sou ek gesê het nee dankie want ek sou niks wou verander nie – alles was perfek!
Charné’tjie in besonder wil ek vir jou baie dankie sê vir al jou moeite en alles wat jy vir ons gedoen het, asook jou vriendelikheid.  Ons waardeer dit baie!
Lekker dag! Liefde, Madeleine [ma van die bruid]