Chantelle,
Daar is nie groot genoeg dankie om die waardering te gee wat jy aan ons groot dag beteken het, dit was die beste diens wat enige iemand nog gesien en beleef het, al ons gaste wasso beindruk met jou en die ander wat deel gemaak het van jou span. Als het vlot verloop en als wat op tyd. Baie dankie vir my en Johnny se mooi plek waarby ons oornag het, dit het die perfekte dag so mooi afgerond
Ons sal Diep In Die Berg altyd aanbeveel vir enige geleentheid – die perfekte plek met perfekte diens
Dankie
Johnny en Retha Labuschagne