Chantelle,
 Dit is met blydskap dat ons terug dink aan ‘n heerlike aand gevul met liefde en omgee van ons naastes. 
Ons wil graag van hierdie geleentheid gebruik maak om jou te dank vir al die geduld, deurnis en harde werk die afgelope tyd.  Dankie dat jy ons dag ekstra spesiaal gemaak het!  Ons kon nie ons dag beter gedroom het nie!  Jy is hoog op ons koordineerder lys en ons sal jou enige tyd aanbeveel en selfs weer van jou gebruik maak sou die geleentheid homself voordoen.
 Jy word opreg waardeer!
 Sterkte met die verloop van die week.  Mag jy ander paartjies se drome ook bewaarheid.
 
Groete en liefde
Newly weds, C en B