Beste Chantelle,
Hoop dit gaan sommer baie goed met jou!
Net ‘n woord van dankie van ons kant af vir al jou geduld, tyd en moeite met ons spesiale daggie!
Alles het so mooi gelyk en ons is oorweldig met komplimente vir die venue en kos.
Baie dankie vir al jou insette en hulp, ons sou dit nie sonder jou kon doen nie.
Alles was pragtig en ons sal nooit die dag vergeet nie.
Groete
Willéne & Christiaan